Oscar Mabuyane

Oscar Mabuyane

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019
Voorafgegaan deur Phumulo Masualle

Ampsbekleër
Termynaanvang
19 Februarie 2018

Provinsiale voorsitter van die African National Congress
Ampsbekleër
Termynaanvang
1 Oktober 2017
Vise Mlungisa Mvoko
Voorafgegaan deur Phumulo Masualle

Persoonlike besonderhede
Gebore Lubabalo Oscar Mabuyane
24 Februarie 1974 (1974-02-24)
Engcobo, Transkei, Suid-Afrika
Nasionaliteit Sjabloon:Landdata Suid-Afrikaner
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Siyasanga
Kind(ers) 3
Alma mater Universiteit van Fort Hare

Lubabalo Oscar Mabuyane (gebore 24 Februarie 1974) is 'n Suid-Afrikaanse ekonoom en politikus wat die huidige premier van die Oos-Kaap is. Hy is in Mei 2019 as premier verkies, en is ook 'n lid van die Oos-Kaapse Provinsiale Wetgewer. Van 2018 tot 2019 het hy as die provinsie se LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede gedien. Mabuyane is 'n lid van die African National Congress (ANC) en die party se provinsiale voorsitter.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search